Afrikaans (af)

Tydvorm Persoon Woordvorm
Teenwoordige Tyd  ek  plaasvind 
Verlede Tyd  ek   het plaasgevind        

  Woordafbreking

plaas•ge•vind

  Werkwoord

     Betekenisse

Verlede deelwoord van plaasvind; gebeur het; afspeel het; geskied het.

     Voorbeeldsinne

Die sluipmoord van Julius Caesar in 44 v.C., het volgens die Romeinse telling in AUC 710 plaasgevind.

     Vertalings

  Vertalings:   
Engels: took place(en)
Nederlands: plaatsgevonden(nl)