Byvoeglike naamwoord
Trap Predikatief Attributief Partitief
Stellend   planetêr     planetêre     planetêrs  
pla•ne•têr
(sterrekunde) Wat die planete betref; waaruit hulle ontstaan.
Planetêre newels is gewoonlik dowwe voorwerpe; hulle kan nie met die blote oog gesien word nie.
  Vertalings:   
Engels: planetary(en)
Nederlands: planetair(nl)