Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  polinoom     polinome  
po•li•noom

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

(wiskunde) 'n Algebraïese uitdrukking waarin die eksponente van die veranderlikes telgetalle is.

     Voorbeeldsinne

  is 'n voorbeeld van 'n polinoom, maar   is nie omdat dit deling met 'n veranderlike insluit en 'n eksponent bevat wat nie 'n positiewe heelgetal bevat nie.

     Vertalings

  Vertalings:    polinoom
Engels: polynomial(en)
Nederlands: polynoom(nl)

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor polinoom.