Voormalige pouse.

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  pous     pouse  

  Etimologie

Van Latyn, papa, wat op sy beurt ontleen is van die Klassieke-Grieks: πάππας, pappas, wat letterlik "vader" beteken.

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

Die biskop van Rome, wat die leier van die Rooms-Katolieke Kerk is.

     Voorbeeldsinne

Die ampstermyn van 'n pous word sy pontifikaat genoem.

     Vertalings

  Vertalings:    pous
Duits: Papst(de)
Engels: pope(en)
Frans: pape(fr)
Nederlands: paus(nl)

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor pous.