pouse
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
pouse | pouses |
- 'n Kort rustyd of onderbreking in aktiwiteite.
- Ons speel elke pouse rugby.
Vertalings: Kort tussenpose | |||
---|---|---|---|
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
pous | pouse |
- Pous Innocentius IX was die laaste in 'n reeks van drie pouse waarvan die pontifikate gesamentlik minder twee jaar geduur het.
Vertalings: Meer as een pous | |||
---|---|---|---|