probeer
Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
---|---|---|
Teenwoordige Tyd | ek | probeer |
Verlede Tyd | ek | het geprobeer |
- pro•beer
- 'n Poging aanwend; beproef; toets; kyk of iets gedoen kan word, al is die uitkoms nie seker nie.
- Iran word deur die Verenigde State beskuldig dat hy probeer om 'n militêre kernvermoë te ontwikkel.
- Probeer is die beste geweer.
Vertalings: | |||
---|---|---|---|