reël
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
reël | reëls |
Verkleiningsvorm | |
Enkelvoud | Meervoud |
reëltjie | reëltjies |
- 'n Lyn waarop 'n mens skryf of waarop letters staan.
- Die woorde wat in 'n lyn geskryf word; 'n sin in 'n teks.
- 'n Voorskrif, riglyn, norm of standaard; instruksies van wat gedoen mag en nie gedoen mag word nie; beste handelswyse.
- Skryf jou naam en die datum in die eerste reël.
- Die reël lees moeilik, miskien moet jy die oorskryf.
- Jy moet die reël nakom. Die Goue Reël is om ander te behandel soos jy wil hê hulle jou moet behandel.
Vertalings: | |||
---|---|---|---|
Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
---|---|---|
Teenwoordige Tyd | ek | reël |
Verlede Tyd | ek | het gereël |
- Sorg dat 'n gewenste effek bereik word; organiseer en sorg dat dinge gebeur soos dit moet; voorberei; in orde bring; skik.
- Piet sal reël dat die boot om 13.30 uur daar aankom.
Vertalings: | |||
---|---|---|---|