ribbok
Afrikaans (af)
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
ribbok | ribbokke |
Uitspraak
Met Arabiese letters
- رِبَُوكْ , meervoud: رِبَُوكِی
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
- Soort wildsbok waarvan die rooiribbok (Redunca fulvorufula) in die berge en die vaal ribbok (Pelea capreolus) op vlaktes hou.
Vertalings
Vertalings: ribbok | |||
---|---|---|---|