'n Rooiribbok
Enkelvoud Meervoud
  rooiribbok     rooiribbokke    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  rooiribokkie     rooiribokkies  
IPA: [ˈroɪ̯ ˌrəbok], meervoud: [ˈroɪ̯ ˌrəbokə]
رَُویْ رِبَُوكْ , meervoud: رَُویْ رِبَُوكِی
(soogdiere) Soort antiloop wat by voorkeur in berge hou (Redunca fulvorufula).
Volwasse rooiribbokke het 'n gemiddelde hoogte van 75 cm en weeg ongeveer 25 kg.
  Vertalings:    rooiribbok
Duits: Riedbock(de)
Engels: reedbuck(en)
Esperanto: redunko(eo)
Nederlands: rietbok(nl)

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor rooiribbok.