Afrikaans (af)

Tydvorm Persoon Woordvorm
Teenwoordige Tyd  ek  rig 
Verlede Tyd  ek   het gerig        

  Werkwoord

     Betekenisse

  1. In 'n bepaalde rigting bring; in 'n rigting stuur.
  2. 'n Bepaalde doel nastreef; met 'n doel in lyn bring; fokus.

     Voorbeeldsinne

  1. Die soldaat rig sy geweer op die vyand. Jy moet die vraag aan jou onderwyser rig.
  2. Wie rig jou lewe en hou jou op koers? Jy moet jou lewe op die hiernamaals rig.

     Vertalings

  Vertalings:   
Engels: direct(en), aim(en)
Nederlands: richten(nl)