Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  rigting     rigtings  

  Woordafbreking

rig•ting

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

  1. Koers van 'n beginpunt tot by 'n bestemming; die spesifieke kant of sy na iets.
  2. Heersende denkwyse; stroming; gesindheid.

     Voorbeeldsinne

  1. 'n Kompas is 'n navigasie-instrument om die rigting ten opsigte van die noorde te bepaal.
  2. Die outeur het 'n nuwe rigting met jy jongste roman ingeslaan.

     Hiponieme

noord, oos, suid, wes

     Afgeleide woorde

windrigting, geloofsrigting,

     Vertalings

  Vertalings:    rigting
Engels: direction(en)
Nederlands: richting(nl)