Rolbal word gespeel.
Enkelvoud Meervoud
  rolbal     —  
rol•bal
(sport) 'n Sport waar balle op 'n grasbaan gerol word.
Die doel van rolbal is om jou bal so naby as moontlik aan die kleiner doelbal, die "witte" ook die "jack" of "kitty" genoem, te rol.
  Vertalings:   
Engels bowls(en)
Nederlands bowls(nl)

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor rolbal.