'n Rooilechwe.
Enkelvoud Meervoud
  rooilechwe     rooilechwes  
(soogdiere) Kobus lechwe, 'n wildsbok wat in die noorde van Botswana en die Caprivistrook voorkom.
Die rooilechwe staan ook as die basterwaterbok of lechwe bekend.
  Vertalings:    rooilechwe
Engels lechwe(en)
Nederlands litschiewaterbok(nl)

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor rooilechwe.