Rugby word gespeel.
Enkelvoud Meervoud
  rugby     —  
rug•by
(sport) Sport tussen twee spanne van 15 spelers elk wat met 'n ovaalvormige bal gespeel word.
Rugby het volgens oorlewering ontwikkel uit die reëls wat gebruik is om sokker op die dorp Rugby in Engeland te speel.
  Vertalings:    rugby
Engels: rugby(en)
Nederlands: rugby(nl)

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor rugby.