Enkelvoud Meervoud
  ruimtegroep     ruimtegroepe  
ruim•te•groep
(wiskunde) 'n Wiskundige groep wat die simmetrie van kristalle beskryf.
Die 230 ruimtegroepe beskryf die simmetrie van kristalle en word baie in X-straalkristallografie toegepas.
  Vertalings:   
Engels: space group(en)
Nederlands: ruimtegroep(nl)

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor ruimtegroep.