Sien ook se
Tydvorm Persoon Woordvorm
Teenwoordige Tyd  ek  sê 
Verlede Tyd  ek   het gesê  
Onbepaalde wys te segge   
Teenwoordige deelwoord seggend
seggende     
In woorde uitspreek; mondelings meedeel; praat; betuig.
Hoe jy?
Ma pa trou is 'n lekker ding.
« my wie jou vriende is en ek sal jou wie jy is.»
'n Mens beoordeel iemand aan sy vriende.
« dat kan sit kry.[1]»
'n Persoon wat dikbek is en nie sy mening wil uitspreek nie.
  Vertalings:   
Engels say(en)
Nederlands zeggen(nl)