Carex burchelliana; een van 'n dosyn seggespesies wat in Suid-Afrika voorkom
Enkelvoud Meervoud
  segge     segges  
seg•ge
(plante)'n Plant wat tot die genus   Carex behoort.
Die woord word selde aangetref
  Vertalings:    segge
Engels: sedge(en)
Nederlands: zegge(nl) v/m
Tydvorm Persoon Woordvorm
Teenwoordige Tyd  ek   
Verlede Tyd  ek   het gesê  
Onbepaalde wys te segge   
Teenwoordige deelwoord seggend   
Verlede deelwoord gesegde   
(taalfossiele) Onbepaalde wys van
  1. Wat is die spreekwoord wat iets te segge het dat ons moet wag todat die vet tannie gesing het?[1]

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor segge.