saamwerkprojek
Afrikaans
wysigEtimologie
wysigEnkelvoud | Meervoud |
---|---|
saamwerkprojek | saamwerkprojekte |
- Dit is 'n taak of proses waarmee of waartydens 'n persoon met een of meer ander persone saamwerk. Dit word veral in die sin van 'n intellektuele projek gebruik.
- In die ontwikkeling van die kopiereglisensie, was dit die saamwerkprojek van die drie belangegroepe wat die wa deur die drif getrek het.
- Selfs die prysenswaardigste saamwerkprojekte of samewerkingstrukture sal kerkregtelik gesproke nog nie 'n kerkverband daar kan stel nie.[1]
- Werkwoord:
- saamwerk
- Selfstandige naamwoord:
- samewerker
- samewerking
- Byvoeglike naamwoord:
- saamwerkende
- Bywoord:
- saamwerkende
Tesourus
wysig- alliansie
- assosiasie
- groepspoging
- samewerking
- spanwerk
- vennootskap
- verhouding
Vertalings: saamwerkprojek | |||
---|---|---|---|