safari
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
safari | safari's |
- Die woord kom van Swahili, waar dit lang reis beteken. Dit is uiteindelik weer van die Arabiese woord سفر (safar) ontleen, wat reis beteken.
- sa•fa•ri
- 'n Jag-, foto- of filmekspedisie in die wildernis in Afrika.
- Deesdae word die term safari algemeen gebruik om na ritte in Afrika se wildparke te verwys.
Vertalings: | |||
---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor safari.