Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  saligspreking     saligsprekinge  

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

  1. (religie) (Bybel) elk van die agt uitsprake van Jesus in die bergpredikasie van Matteus 5.

     Verwante woorde

salig, salige, saliger, saligheid, saligmakend, Saligmaker, saligmaking, saligspreking, saligverklaring


     Vertalings

  • Engels: beatific = Afrikaans: saligmakend; geluksalig.
  • Engels: beatification = Afrikaans: verheerliking; saligverklaring, saligspreking (RK).
  • Engels: beatify = Afrikaans: verheerlik; salig verklaar (Rooms-Katolieke Kerk)
  • Engels: beatitude = Afrikaans: geluksaligheid
  • Engels: the Beatitudes = Afrikaans: die Saligsprekinge
  • Engels: the Eight Beatitudes = Afrikaans: die Agt Salighede (Rooms-Katolieke Kerk)