salig
(1) In die hoogste mate gelukkig; aangenaam; heerlik
(2) (geloof) (a) wat vrede en geluk in sy/haar gemoed beleef: Salig is die sagmoediges (Mat 5:5). (b) wat vrede en geluk in jou gemoed be werkstellig: Dit is saliger om te gee as om te ontvang (Hand 20:35). Vgl. SALIGER salig onbewus van iets wees heeltemal onbewus van iets wees.
iemand salig verklaar (Rooms-Katolieke) - saligverklaring
'n salige rustyd geniet. Dit is salig hier by die see. Dit gee 'n mens so 'n salige gevoel.
salig, salige, saliger, saligheid, saligmakend, Saligmaker, saligmaking, saligspreking, saligverklaring