saliger
- Van Nederlands zaliger nagedachtenis: van salige (na)gedagtenis. "Zaliger" is 'n versteende genitief vroulik van zalig.
- sa•li•ger
saliger
- (taalfossiele) (deftig) oorlede; wyle
- Sy moeder, saliger, het altyd gewaarsku teen sulke optrede.
saliger