Italiaans (it)

Enkelvoud Meervoud
(sonder lidwoord) scuola scuole
(met lidwoord) la scuola le scuole

Vroulik

  Uitspraak

IPA: [skuˈɔːla], bepaald: [laskuˈɔːla]; meervoud: [skuˈɔːle], bepaald: [leskuˈɔːle]

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

Skool, inrigting waar onderwys gegee word.