selfstandige naamwoorde

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  selfstandige naamwoord     selfstandige naamwoorde    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  selfstandige naamwoordjie     selfstandige naamwoordjies  

  Uitspraak

IPA: [sɛɫfˈstɑn(d)əχə ˈnɑːmvuə̯r(d)ə]

  Met Arabiese letters

سَِلْفْسْتَنْدِخِی نَامْ ڨُوَرْدِی

     Betekenisse

(taalkunde) Meervoud van selfstandige naamwoord; meer as een selfstandige naamwoord.