selfstandige werkwoord

Enkelvoud Meervoud
  selfstandige werkwoord     selfstandige werkwoorde  
IPA: [sɛɫfˈstɑn(d)əχə ˈvɛrkvuə̯rt], meervoud: [sɛɫfˈstɑn(d)əχə ˈvɛrkvuə̯r(d)ə]
سَِلْفْسْتَنْدِخِی ڤَِرْكْ ڤُوَرْدْ , meervoud: سَِلْفْسْتَنْدِخِی ڤَِرْكْ ڤُوَرْدِی
  • selfstandige werkwoort, *selfstandige werkwoord; meervoud: *selfstandige werkwoorde.
'n Werkwoord wat alleen die gesegde van 'n sin kan gee.
hoofwerkwoord
  Vertalings:    selfstandige werkwoord
Duits: Vollverb(de)
Engels: full verb(en)
Frans: verbe à sens plein(fr)