Afrikaans (af)

Frase
sien jou later

  Uitspraak

    
(lêer)

  Frase

     Betekenisse

'n Groetvorm as afskeid geneem word; 'n verkorting van 'ek sien jou later' of 'ek hoop om jou later te sien'.

     Voorbeeldsinne

Sien jou later.

     Vertalings

  Vertalings:   
Engels: see you later(en)
Nederlands: zie je later(nl)