Afrikaans (af)

Tussenwerpsel
sjoe

  Tussenwerpsel

     Betekenisse

Uitroep van verrassing, verligting, ens.

     Voorbeeldsinne

Sjoe, dis darem warm vandag!
Sjoe, wat 'n week was dit nie!

     Vertalings

  Vertalings:    sjoe
Engels: wow(en), whew(en); phew(en)
Nederlands: wauw(nl)