Enkelvoud Meervoud
  skaakmat      
(skaak) In skaak en soortgelyke bordspelle, word daar gesê dat 'n speler in skaakmat is, wanneer hy in skaak is en na sy beurt steeds in skaak sal wees ongeag wat hy doen. Só 'n speler verloor dan die spel.
  Sien ook pat
mat
  Vertalings:   
Engels: checkmate
Duits: Schachmatt
Japannees: 詰み
Tussenwerpsel
skaak
Word dikwels deur 'n skaakspeler gesê wanneer hy sy opponent in skaakmat sit.
  Vertalings:   
Engels: checkmate
Duits: Schachmatt

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor skaakmat.