[2] Ploegskare.
Enkelvoud Meervoud
  skaar     skare  
  1. 'n Menigte mense.
  2. 'n Ploegskaar.
  3. Kerf in die snykant van iets.
  1. 'n Hele skaar mense was teenwoordig met die hoeksteenlegging en ingebruikneming, wat op dieselfde datum plaasgevind het.
  2. Die skaar breek die grond agter die trekker oop.
  3. Die lem het 'n skaar in.
  Vertalings:   
Nederlands: schare(nl)
Tydvorm Persoon Woordvorm
Teenwoordige Tyd  ek  skaar 
Verlede Tyd  ek   het geskaar        
Opstel; rangskik; orden; saamkom; aansluit by.
Die meerderheid skaar hulle toe agter 'n derde kandidaat.
Hy het hom agter die opposisieleier geskaar.
  Vertalings:   
Nederlands: scharen(nl)