Tuis
Lukraak
Meld aan
Voorkeure
Skenkings
Inligting oor Wiktionary
Vrywaring
Soek
skeepvaart
Taal
Hou dop
Wysig
'n Vragskip.
Inhoud
1
Afrikaans (af)
1.1
Woordafbreking
1.2
Selfstandige naamwoord
1.2.1
Betekenisse
1.2.2
Voorbeeldsinne
1.2.3
Vertalings
Afrikaans (af)
Enkelvoud
Meervoud
skeepvaart
—
Woordafbreking
skeep•vaart
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
Die vervoer en verkeer van goeder, mense en diere oor water.
Voorbeeldsinne
Golf van Aden vorm 'n belangrike seestraat wat
skeepvaart
tussen die Middellandse See en die Indiese Oseaan moontlik maak.
Vertalings
Vertalings:
Engels
:
shipping
(en)
Nederlands
:
scheepvaart
(nl)