Skering (rooi van bo na onder)

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  skering      

  Woordafbreking

ske•ring

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

(kleding) Die drade wat opgespan word en waartussen loodreg ander drade ingebring word as stof geweef word.

     Antonieme

inslag

     Spreekwoorde

Dit is skering en inslag. -- Dit is volop en algemeen.

     Vertalings

  Vertalings:   
Engels: warp(en)
Nederlands: schering(nl)