skuif
Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
---|---|---|
Teenwoordige Tyd | ek | skuif |
Verlede Tyd | ek | het geskuif |
- Na 'n ander plek beweeg.
- Elke skaakstuk word op sy eie manier geskuif.
- Skuif eerder die bladsy na 'n beter naam (op Wikipedia).
Vertalings: | |||
---|---|---|---|
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
skuif | skuiwe |
Verkleiningsvorm | |
Enkelvoud | Meervoud |
skuifie | skuifies |
- Van posisie of plek verander.
- In skaak moet jy mooi oor jou volgende skuif dink.
Vertalings: | |||
---|---|---|---|