slegs
Afrikaans (af)
Byvoeglike naamwoord | |||
---|---|---|---|
Trap | Predikatief | Attributief | Partitief |
Stellend | sleg | slegte | slegs |
Byvoeglike naamwoord
Betekenisse
- Partitiewe vorm van sleg.
Voorbeeldsinne
- Ek het niks slegs daarby bedoel nie.
Bywoord |
---|
slegs |
Bywoord
Betekenisse
- Net, alleen maar, nie meer as.
Voorbeeldsinne
- Die emmer bevat slegs 'n paar ertjies.
Vertalings
Vertalings: slegs | |||
---|---|---|---|