slegte
- sleg•te
Byvoeglike naamwoord | ||||
---|---|---|---|---|
Trap | Predikatief | Attributief | Partitief | |
Stellend | sleg | slegte | slegs | |
Vergrotend | slegter | slegters | ||
Oortreffend | slegste |
- Attributiewe vorm van sleg.
- Haar hartklop wil nie heeltemal bedaar nie, hamer waarskuwend voort soos 'n slegte voorbode. [1]
- ↑ 'n Ma vir Frieke Bets Smith LAPA Uitgewers , 2011,ISBN 0799353582, ISBN 9780799353587