Afrikaans (af)

Tydvorm Persoon Woordvorm
Teenwoordige Tyd  ek  slink 
Verlede Tyd  ek   het geslink        

  Werkwoord

     Betekenisse

(weinig gebruik) Minder word; in omvang afneem; inkrimp; wegkwyn.

     Voorbeeldsinne

Spinasie slink wanneer dit kook.[1]

     Vertalings

  Vertalings:   
Engels: shrink(en), lessen(en)
Nederlands: slinken(nl)

  Verwysings