Voegwoord
sodat
Dui die doel van iets aan.
Die voorstad is ontwerp sodat die meeste van die strate en lane ewe groot blokke vir huise vorm.
Onderskikkende voegwoord
  Vertalings:   
Engels: so that(en), such that(en), thereby(en)
Nederlands: zodat(nl)