Enkelvoud Meervoud
  soeke     —  
soe•ke
Handeling van soek.
Narsisme is die soeke na bevrediging deur ydelheid, of die egotistiese bewondering van ’n mens se eie fisieke of geestelike eienskappe wat uit ’n arrogante trots ontstaan.
Die soeke na hierdie deeltjie is vandag 'n belangrike aspek in deeltjiefisika.
  Vertalings:    soeke
Engels: quest(en)