Teënwoordige deelwoord
Werkwoord soek
Bywoordelik soekend
Attibutief soekende
Naamwoordelike teënwoordige deelwoord
1. Predikatief: wat of wie soek
2. Bywoordelik: al ~: terwyl gesoek word
1. : Dit is duidelik dat daar soveel mense is wat soekend is.[1]
2. : : Daar was opgewondenheid oor nat lywe op die strand met voete in die water al soekend na 'n skulpie om op te tel.[2]