'n Soenie.

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  soenie     soenies  

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

(soogdiere) Neotragus moschatus, 'n baie klein wildsbokkie wat in die suidooste van Afrika aangetref word.

     Voorbeeldsinne

Volwasse soenies het 'n gemiddelde massa van 3 kg en 'n hoogte van ongeveer 40 cm.

     Vertalings

  Vertalings:    soenie
Engels suni(en)

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor soenie.