Byvoeglike naamwoord
Trap Predikatief Attributief Partitief
Stellend   sogenaamd     sogenaamde      
so•ge•naam•de
Attributiewe vorm van sogenaamd; deur ander so genoem.
Die sogenaamde "Drie Rondawels" bied 'n besondere uitsig oor die kloof en bestaan uit drie reusagtige rotse wat soos hutte lyk.
  Vertalings:   
Engels: so-called(en)
Nederlands: zogenaamde(nl)