Afrikaans (af)

Voegwoord
solank

  Woordafbreking

so•lank

  Voegwoord

     Betekenisse

Terwyl; gedurende die tyd wat iets geld; gee 'n tydperk aan waarin aan 'n bepaalde voorwaarde voldoen word.

     Voorbeeldsinne

In Suid-Afrika kan enige persoon 'n wapen voer, solank hy nie op iemand anders se regte inbreuk maak nie.

     Vertalings

  Vertalings:   
Engels: as long as(en)
Nederlands: zolang(nl)


Bywoord
solank

  Bywoord

     Betekenisse

Gedurende dié tyd

     Voorbeeldsinne

Ek gaan toebroodjies haal. Jy kan solank hier wag.