Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  sonate     sonates  

  Etimologie

Sedert 1679 in Nederlands bekend. Van Italiaans sonata.

  Woordafbreking

so•na•te

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

(musiek) 'n Musiekstuk, gewoonlik in drie tot vyf dele, vir solo-instrument, klavier en basso continuo.

     Voorbeeldsinne

Telemann het baie sonates gekomponeer.

     Vertalings

  Vertalings:   
Engels: sonata(en)
Nederlands: sonate(nl) v/m