Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  soort     soorte  

  Woordafbreking

soor•te

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

Meervoud van soort; meer as een soort.

     Voorbeeldsinne

In die 20ste eeu het talle soorte teleskope ontstaan, soos radioteleskope in die 1930's en infrarooiteleskope in die 1960's.

     Vertalings

  Vertalings:    soorte
Engels: types(en)
Nederlands: soorten(nl)