Werkwoord
sou
Verledetydsvorm van sal. Sê wat verwag was/ moes gebeur het.
Hulle sou na kerk by ons kom eet het.
  Vertalings:    sou
Engels: should(en), would(en)
Nederlands: zou(nl)