Afrikaans (af)

Werkwoord
sal

  Uitspraak

Hulp:IPA: [sal]

  Werkwoord

     Betekenisse

  1. Wat in die toekoms verwag word.
  2. Druk wil, dwang, noodsaak of verpligting uit.

     Voorbeeldsinne

  1. Hulle sal na kerk by ons kom eet.
  2. Jy sal dit doen!

     Verwante woorde

sou (verlede tyd)

     Vertalings

  Vertalings:    sal
Engels: will(en), shall(en)
Nederlands: zal(nl)