span
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
span | spanne |
Verkleiningsvorm | |
Enkelvoud | Meervoud |
spannetjie | spannetjies |
- Groep mense of diere wat saam aan iets werk of deelneem.
- Ons span het die toutrekkompetisie gewen.
- Daar is 15 spelers in 'n rugbyspan.
Vertalings: | |||
---|---|---|---|
Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
---|---|---|
Teenwoordige Tyd | ek | span |
Verlede Tyd | ek | het gespan |
- Iets oop-, oor- of styftrek.
- Hierdie hemp span oor my maag.
- Span die net oor die swembad.
Vertalings: | |||
---|---|---|---|