Byvoeglike naamwoord
Trap Predikatief Attributief Partitief
Stellend   spesifiek     spesifieke      
spe•si•fie•ke
Attributiewe vorm van spesifiek; 'n bepaalde persoon, ding of idee; wat besonder, duidelik en beperk is.
Die aanvoerder het duidelike en spesifieke instruksies gegee.
Rolprente is kulturele kunsvoorwerpe wat deur spesifieke kulture geskep word en daardie kulture weerspieël en ook beïnvloed.
  Vertalings:    spesifieke
Engels: specific(en)
Nederlands: specifieke(nl)