spraaksintese
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
spraaksintese | spraaksinteses |
- spraak•sin•te•se
- Spraak kunsmatige deur 'n rekenaar voortbring, wat 'n lêer met woord in oudio omskakel.
- Spraaksintese is ’n aktiewe veld van navorsing en op die oomblik fokus die ontwikkelaars daarop om die proses en intonasie meer natuurlik te maak sodat dit meer soos mense klink.[1]
Vertalings: | |||
---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor spraaksintese.
- ↑ Teks-tot-spraak in Afrikaans, afrikaans+.com, besoek op 16 Februarie 2018