Tydvorm Persoon Woordvorm
Teenwoordige Tyd  ek  spring 
Verlede Tyd  ek   het gespring        
Jouself deur die lug werp.


Enkelvoud Meervoud
Naamwoord spring springs
  1. Veer, 'n komponent gewoonlik van staal, wat terugkeer na sy oorspronklike vorm wanneer hy vervorm word.
  2. Fontein.
  3. Lente.
Tydvorm Persoon Woordvorm
Teenwoordige Tyd I spring
he, she, it springs
Verlede Tyd sprang
Verlede Deelwoord sprung
Teenwoordige Deelwoord springing
Verdere vervoegings: spring (vervoeging)
Onspruit.