Enkelvoud Meervoud
  lente     lentes  
Die seisoen tussen winter en somer.
In die Suidelike Halfrond val die maande September, Oktober en November in die lente (meteorologies gesproke).
seisoen, jaargety
  Vertalings:   
Engels: spring(en)
Frans: printemps(fr) m
Nederlands: lente(nl)

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor lente.